Kaalhoekrivier
rivier naby Adelaide, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Die Kaalhoekrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit mond uit in die Koonaprivier in die Lingelethu-township van die dorp Adelaide. Die rivierstelsel val in die opvanggebied van die Groot-Visrivier.
Kaalhoekrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Groot-Visrivier |
Oorsprong | Winterberge |
Sytak -links | Waterkloofrivier |
Oorsprong-hoogte | 587 m |
Koördinate: 32°42′S 26°18′O / 32.700°S 26.300°O |
Oorsprong
wysigWinterberge by die koördinate: 32°34′12″S 26°27′49″O / 32.570084°S 26.463537°O
Sytakke
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Kaalhoekrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.