Waterkloofrivier (Oos-Kaap)
rivier naby Adelaide, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Die Waterkloofrivier is 'n spruit wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Kaalhoekrivier. Dit vloei in 'n kloof wat tydens die Bonte Oorlog, een van die Kaapse grensoorloë, 'n brandpunt was. Insurgente bestaande uit Xhosa, Katrivier-khoikhoi en drosters het hier skuiling gevind en posisies verdedig. Die oorlog het tydens Kersfees 1850 te Kaalhoek uitgebreek, en eers in 1852 is die insurgente uit die Waterkloof verdryf. Die insurgente se ringleiers het in 1853 oorgegee.
Waterkloofrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Groot-Visrivier |
Oorsprong | Winterberge |
Oorsprong-hoogte | 659 m |
Koördinate: 32°38′13″S 26°22′54″O / 32.63694°S 26.38167°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Waterkloofrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.