Kaapse pelsrob
Die Kaapse pelsrob (Arctocephalus pusillus) kom voor aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika. Die rob het 'n dik bruin pels terwyl die kleintjies swart is. Die mannetjies is normaalweg 2.5 m groot en weeg 300 kg terwyl die wyfie tot 1.6 m groot word en 60 kg weeg. Die pelsrob teel op eilande of die vasteland en vreet in die see. Die jag van die soogdier word beheer terwyl die jagmetode kontroversieel is.
Kaapse pelsrob | |
---|---|
Kaapse pelsrob by Tasmanië se ooskus. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. pusillus
|
Binomiale naam | |
Arctocephalus pusillus | |
Subspesie | |
| |
Verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Verwysings
wysig- ↑ Hofmeyr, G. & Gales, N. (2008). Arctocephalus pusillus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 30 Januarie 2009.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kaapse pelsrob.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Kaapse pelsrob