Karbonielselenied

chemiese verbinding

Karbonielselenied is 'n verbinding van koolstof, suurstof en seleen met die formule COSe. Dit is die seleenanaloog van karbonielsulfied.

Eienskappe

Algemeen

Naam Karbonielselenied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule COSe
Molêre massa 106,98 [g/mol][1]
CAS-nommer 1603-83-5[1]  
Dipoolmoment 0,73 D[2]
Fasegedrag
Smeltpunt
Kookpunt -22 °C [2]
Digtheid
Oplosbaarheid

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Chemiese eienskappe

wysig

By kamertemperatuur is dit nie stabiel nie en stel stadig weer seleen vry.[3]

Amper suiwer COSe kan verkry word uit diëtielamien, seleen en koolstofmonoksied:

 

Uit hierdie karbamoselenoaat[3] kan COSe vrygestel word deur by -78 °C die produk aan 'n THF oplossing van 'n sterk suur soos swaelsuur bloot te stel:[4]

 

Gebruike

wysig

Dit word in die organiese chemie soms as reagens gebruik. [3] Dit reageer met fosfienes tot fosfienseleniede

 

En met isosianiede word isoselenosianate gevorm:

 

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 "carbonyl selenide".
  2. 2,0 2,1 "carbonyl selenide". stenutz.
  3. 3,0 3,1 3,2 Sonoda, N. (1993). ""Selenium assisted carbonylation with carbon monoxide"". Pure and Applied Chemistry. 65 (4): 699–706. doi:10.1351/pac199365040699.
  4. Kondo, K., Yokoyama, S., Miyoshi, N., Murai, S. and Sonoda, N. (1979). "A New Synthesis of Carbonyl Selenide". Angew. Chem. Int. Ed. Engl. 18: 691–691. doi:10.1002/anie.197906911.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)