Khâi-Ma Plaaslike Munisipaliteit

Khâi-Ma
Kaart van Suid-Afrika wat Khâi-Ma in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Namakwa
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC067
Burgemeester Lindie Bruintjies-Groenewald
Hoofstad Pofadder
Grootste tale Afrikaans, Tswana
Area 16 628 km²  
Bevolking 12,465 (2011)

Die Khâi-Ma Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as die Boesmanland Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings

wysig

Nedersettings in die munisipaliteit: