Kickers Offenbach
Volledige naam | Offenbacher Fußball-Club Kickers 1901 e.V. |
Stigtingsdatum | 27 Mei 1901 |
Tuisveld | Bieberer Berg, Offenbach |
Kapasiteit | 24 000 |
Kompetisie | 3. Liga |
Kickers Offenbach is 'n sokkerklub uit die stad Offenbach am Main in Duitsland.
Die klub het die halfeindstryd van die nasionale kampioenskap tydens die Tweede Wêreldoorlog in 1942 bereik, maar is deur die uiteindelike kampioen FC Schalke 04 verslaan. Ook in 1949 word die halfeindronde bereik en in 1950 en 1959 die eindstryd, waar daar egter onderskeidelik teen VfB Stuttgart (met 1-2) en Eintracht Frankfurt (met 3-5) verloor word. Offenbach haal die Bundesliga uiteindelik in 1968. Die grootste prestasie in die klub se geskiedenis is die verowering van die Duitse beker in 1970. Die klub het in die 1983/84-seisoen sy laaste verskyning in die Bundesliga gemaak.
Erelys
wysig- 1970
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysig3. Liga 2010/11-seisoen | |
Rooiwit Ahlen - SV Babelsberg 03 - 1. FC Heidenheim 1846 - FC Hansa Rostock - Kickers Offenbach - FC Rooiwit Erfurt - SpVgg Unterhaching - FC Bayern München II - SV Sandhausen - VfB Stuttgart II - |