Witsering
(Aangestuur vanaf Kirkia acuminata)
Die witsering (Kirkia acuminata) is 'n middelgroot, bladwisselende boom wat voorkom op rotsagtige plekke in die bosveld in die noorde van Suid-Afrika. Dit is ook inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Daar is ook 'n afgesonderde populasie in Kaokoland. Die boom se FSA-nommer is 267.[1][2]
Witsering | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Kirkiaceae |
Genus: | Kirkia |
Spesie: | K. acuminata
|
Binomiale naam | |
Kirkia acuminata Oliv., 1868
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 106. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi