Kaokoland
Kaokoland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noordweste van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 48 982 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Opuwo. Die tuisland was geskep vir die Himba en Hererosprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 5 000 inwoners gehad.
| ||||
Ligging van Kaokoland in Suidwes-Afrika | ||||
Hoofstad | Opuwo | |||
Regering | Republiek | |||
Historiese tydperk | Apartheid | |||
- Stigting | Maart 1970 | |||
- Weer ingelyf in Suidwes-Afrika | 29 Julie 1989 | |||
Oppervlakte | ||||
- 1964 | 48 982 km2 18 912 sq mi | |||
Bevolking | ||||
- 1964 skatting | 5 000 | |||
Digtheid | 0,1 /km² 0,3 /sq mi | |||
Geldeenheid | Suid-Afrikaanse Rand |
Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Kunene.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kaokoland.
- (en) "Kaokoland". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Junie 2019.