Klein-Wildebeesspruit
Die Klein-Wildebeesspruit is 'n sytak van die Kraairivier in Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die noordoostelike deel van die Oos-Kaap. Dit ontspring op ongeveer 1 930 meter, net noord van die R58 en noordwes van die gehug New England by 30°48′07″S 27°23′34″O / 30.8020°S 27.3927°O. Die Klein-Wildebeesspruit vloei suidwaarts om aan te sluit by die Kraairivier by 30°55′08″S 27°28′00″O / 30.91902°S 27.46669°O en is 'n voorloper van die Oranjerivier.
Klein-Wildebeesspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Senqu, Oos-Kaap |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Oorsprong | Naby New England |
Monding | Kraairivier |
Oorsprong-hoogte | 2 700 m |
Monding-hoogte | 1 377 m |
Koördinate: 30°55′8.5″S 27°28′0″O / 30.919028°S 27.46667°O |
Hengelvis wat in die spruit voorkom is reënboogforel en grootbek-geelvis.
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Klein-Wildebeesspruit se monding by Geonames.org (cc-by)