Kleinblaardrakeboom
Boom spesie
(Aangestuur vanaf Kleinblaar-drakeboom)
Die Kleinblaardrakeboom (Dracaena mannii) is 'n medium boom wat voorkom in in die noorde van KwaZulu-Natal; in die omgewing van Mtunzini en ook by Kosibaai. Hiervandaan kom die boom voor oor die grens met Mosambiek tot in tropiese Afrika. Die boom se FSA-nommer is 30.8.[1] In Engels staan die boom bekend as Small-leaved Dragon Tree.
Kleinblaardrakeboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. mannii
|
Binomiale naam | |
Dracaena mannii Baker, (1874)
|