Kleinrivier (Kammanassie)
Die Kleinrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die Kammanassieberge noord van die N9 en mond uit in die Kammanassierivier, 'n boloop van die Gouritsrivier, ongeveer 30 km wes van Uniondale.
Kleinrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong | Kammanassieberge |
Monding | Kammanassierivier |
Monding-hoogte | 482 m |
Koördinate: 33°43′3.5″S 22°46′39.5″O / 33.717639°S 22.777639°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Kleinrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.