Kniphofia leucocephala
plantspesie
Kniphofia leucocephala is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom by Richardsbaai voor in die grasveld. Die plant het voorkomsgebied van kleiner as 1 km2. Tans is daar slegs een populasie tussen Richardsbaai en St. Lucia.
Kniphofia leucocephala | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. leucocephala
|
Binomiale naam | |
Kniphofia leucocephala Baijnath, (1992)
|
Die plant het 98% van sy habitat verloor die afgelope 70 jaar aan voorstedelike ontwikkeling, aanplant van plantasies, gewasverbouing en die aanplant van suikerplantasies. Indringerplante word ook 'n bedreiging.