Kniphofia rooperi
plantspesie
Die lentevuurpyl (Kniphofia rooperi) is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.
Lentevuurpyl | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. rooperi
|
Binomiale naam | |
Kniphofia rooperi (T.Moore) Lem., (1854)
| |
Sinonieme | |
|