Knobbelanemoon
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die knobbelanemoon (Bunodosoma capensis) is 'n seeanemoon wat vanaf Durban suidwaarts tot by Lüderitz op die Weskus voorkom. In Engels staan die vis bekend as Knobbly anemone.
Knobbelanemoon | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. capensis
|
Binomiale naam | |
Bunodosoma capensis (Lesson, 1830)
|
Identifikasie
wysigDie anemoon kan groei totdat dit 'n diameter van tot 100 cm bereik. Dit kleur kan varieer maar dit is oor die algemeen wit, blou of pers asook rooi, pienk of oranje. Die tentakels en die stam waaruit dit groei is nie altyd dieselfde kleur nie. Daar is klein knoppies op die stam.
Hulle leef in getypoele waar hulle hulself somtyds aan rooiaas of mossels heg. Hulle leef ook in skeure in riwwe tot op dieptes van 20 cm. Die spesie kom algemeen voor.
Bron
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3