Koposov II
Koposov II is ’n bolvormige sterreswerm in die Melkweg, in die sterrebeeld Tweeling. Dit is sowat 113 000 ligjare van die Aarde af en is in 2007 ontdek deur ’n span sterrekundiges onder S. Koposov. Dit het ’n deursnee van sowat 9,8 ligjare en ’n absolute magnitude van -1.
Koposov II | ||||
Soort stelsel | Bolswerm | |||
Sterrebeeld | Tweeling | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 07h 58m 17.0s[1] | |||
Deklinasie | +26° 15′ 18.0″[1] | |||
Skynmagnitude | 17,6[1] | |||
Absolute magnitude | -1 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 113 000[1] | |||
Skynbare grootte | 9,8 ligjare | |||
|
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Koposov 2" (in Engels). Spider. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Januarie 2018. Besoek op 15 Februarie 2013.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Poolse Wikipedia