Woiwodskap Kujawië-Pommere

(Aangestuur vanaf Kujawië-Pommere)

Kujawië-Pommere (Pools: Województwo Kujawsko-Pomorskie) is 'n Woiwodskap in sentraal-noord Pole. Die Woiwodskap is opgerig op 1 Januarie 1999 en bestaan uit die voormalige Woiwodskappe Bydgoszcz, Toruń en Włocławek. Die administratiewe sentra is Bydgoszcz en Toruń.

Vlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere
Vlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere
Woiwodskap
Kujawië-Pommere
Kaart
Wapen en vlag
Wapen van die Woiwodskap Kujawië-Pommere Vlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere
Basiese gegewens
Setel van die woiwode: Bydgoszcz (Bromberg)
Setel van die parlement: Toruń (Thorn)
Woiwode: Marzanna Drab
Woiwodskapsmaarskalk: Waldemar Achramowicz
Grootste stad: Bydgoszcz
ISO 3166-2: PL-KP
Nommerplate: C
Bevolking: 2 068 809 (30 Junie 2009)
Bevolkingsdigtheid: 115 inw. per km²
Geografie
Oppervlakte: 17 969 km²
- waarvan land: ? km²
- waarvan water: ? km²
Strekking: Noord-suid: tot 150 km
Wes-oos: tot 158 km
Hoogste punt: ? m bo seevlak
Laagste punt: ? benede seevlak
Landskapstruktuur
Bosse: ? %
Waterliggame: ? %
Landbou: ? %
Ander: ? %
Administratiewe verdeling
Selfregerende stede: 4
Powiat (distrikte): 19
Munisipaliteite: 144

Grootste stede

wysig
stede met meer as 20 000 inwoners
  1.   Bydgoszcz (Bromberg) – 367 054
  2.   Toruń (Thorn) – 200 080
  3.   Włocławek (Leslau) – 119 939
  4.   Grudziądz (Graudenz) – 100 024
  5.   Inowrocław – 78 011
  6.   Brodnica (Strasburg) – 27 588
  7.   Świecie (Schwetz) – 25 968
  8.   Chełmno (Culm) – 20 428

Administratiewe indeling

wysig
 

Selfstandige stede

wysig
  1. Bydgoszcz (Bromberg)
  2. Grudziądz (Graudenz)
  3. Toruń (Thorn)
  4. Włocławek (Leslau)

Distrikte

wysig

1. Aleksandrów
2. Brodnica
3. Bydgoszcz
4. Chełmno
5. Golub-Dobrzyń
6. Grudziądz
7. Inowrocław

08. Lipno
09. Mogilno
10. Nakło
11. Radziejów
12. Rypin
13. Sępólno

14. Świecie
15. Toruń
16. Tuchola
17. Wąbrzeźno
18. Włocławek
19. Żnin

Eksterne skakels

wysig


Woiwodskappe van Pole  

  Ermland-Masurië |   Woiwodskap Groot-Pole |   Heilig Kruis |   Subkarpate |   Klein-Pole |   Kujawië-Pommere |   Lebus |   Łódź |   Lublin |   Masowië |   Neder-Silesië |   Opole |   Podlachië |   Pommere |   Silesië |   Wes-Pommere