Kwêvoëls (Corythaixoides) is 'n genus van voëls in die familie Musophagidae. Die genus omvat drie spesies wat in Afrika voorkom.[1] In teenstelling met die helderkleurige loeries wat in bosse woon, leef kwêvoëls in oop gebiede en het vaal grys en wit vere.

Corythaixoides
Twee kwêvoëls.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Corythaixoides

A. Smith, 1833

Spesies

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig