Lachenalia aloides
plantspesie
Lachenalia aloides is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en deel is van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen Wellington en Durbanville voor. Daar is ongeveer tien subpopulasies en die spesie het ongeveer 60% van sy habitat afgestaan aan voorstedelike ontwikkeling en gewasverbouing. Indringerplante en vertrapping is ook 'n bedreiging. In Engels staan die plant bekend as die Cape Cowslip.
Vierkleur Kalossie Vierkleur Lelie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. aloides
|
Binomiale naam | |
Lachenalia aloides (L.f.) Engl., (1899)
| |
Sinonieme | |
|