Lachenalia anguinea
plantspesie
Lachenalia anguinea is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Sukkulente Karoo. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit spesie kom wyd verspreid voor, vanaf die Richtersveld en die westelike Namakwaland tot by die Olifantsriviervallei.
Lachenalia anguinea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. anguinea
|
Binomiale naam | |
Lachenalia anguinea Sweet, (1833)
| |
Sinonieme | |
|