Lachenalia callista
plantspesie
Lachenalia callista is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Piketberg voor. Die plant word as seldsaam beskou en is eers in 2012 beskryf.
Lachenalia callista | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. callista
|
Binomiale naam | |
Lachenalia callista G.D.Duncan & T.J.Edwards, (2012)
|