Lachenalia canaliculata
plantspesie
Lachenalia canaliculata is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom op die Bokkeveld-eskarp, vanaf Nieuwoudtville tot by Carnarvon asook die Roggeveld-eskarp en Uniondale voor. Die plant is eers in 2012 beskryf.
Lachenalia canaliculata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. canaliculata
|
Binomiale naam | |
Lachenalia canaliculata G.D.Duncan, (2012)
|