Lachenalia concordiana
Plantspesie
Lachenalia concordiana is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en is wydverspreid in Namakwaland, vanaf Steinkopf tot by die Hantam-eskarp naby Calvinia.
Lachenalia concordiana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. concordiana
|
Binomiale naam | |
Lachenalia concordiana Schltr. ex W.F.Barker, (1978)
|