Lachenalia congesta
plantspesie
Lachenalia congesta is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveld-eskarp voor, wes van Middelpos tot by Sutherland en Komsberg. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Lachenalia congesta | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. congesta
|
Binomiale naam | |
Lachenalia congesta W.F.Barker, (1978)
|