Lachenalia contaminata
plantspesie
Lachenalia contaminata is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Lambertsbaai tot by De Hoop voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 22 000 km2 en daar is ongeveer twintig gefragmenteerde subpopulasies. Die plant het habitat afgestaan aan gewasverbouing en word bedreig deur oorbeweiding en indringerplante.
Lachenalia contaminata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. contaminata
|
Binomiale naam | |
Lachenalia contaminata Aiton, (1789)
| |
Sinonieme | |
|