Lachenalia dehoopensis
plantspesie
Lachenalia dehoopensis is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die De Hoop-natuurreservaat voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 4 - 12 km2. Daar word vermoed dat die plant uitgestorwe is buite die natuurreservaat en binne die reservaat word dit deur indringerplante bedreig.
Lachenalia dehoopensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. dehoopensis
|
Binomiale naam | |
Lachenalia dehoopensis W.F.Barker, (1987)
|