Lachenalia hirta
plantspesie
Lachenalia hirta is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos en die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom vanaf Springbok tot by Calvinia en verder suid tot by Kleinberg, noord van Kaapstad, voor.
Lachenalia hirta | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. hirta
|
Binomiale naam | |
Lachenalia hirta (Thunb.) Thunb., (1794)
| |
Sinonieme | |
|