Lachenalia leomontana
plantspesie
Lachenalia leomontana is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die suidelike voet van die Leeurivierberg, noordwes van Swellendam voor. Hier is daar slegs een populasie wat ontoeganklik is. Die spesie word beskou as kritiek seldsaam maar het geen bedreigings nie.
Lachenalia leomontana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. leomontana
|
Binomiale naam | |
Lachenalia leomontana W.F.Barker, (1987)
|