Lachenalia lutzeyeri
plantspesie
Lachenalia lutzeyeri is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Gansbaai en Pearly Beach voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km2. Die plant word bedreig deur indringerplante en onbeheerde veldbrande. Die plant is eers in 2004 ontdek en beskryf.
Lachenalia lutzeyeri | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. lutzeyeri
|
Binomiale naam | |
Lachenalia lutzeyeri G.D.Duncan, (2007)
|