Lachenalia martiniae
plantspesie
Lachenalia martiniae is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Olifantsriviervallei tussen Vanrhynsdorp en Clanwilliam voor. Die spesie het habitat afgestaan vir die aanlê van vrugte boorde. Bedreigings tans is padverbeterings, gewasverbouing en ontwikkeling.
Lachenalia martiniae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. martiniae
|
Binomiale naam | |
Lachenalia martiniae W.F.Barker, (1979)
|