Lachenalia montana

plantspesie

Lachenalia montana is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Franschhoek tot by Hangklip en Hermanus voor. Die spesie groei meestal op suidelike hellings en blom nadat dit gebrand het. Die subpopulasies in die Franschhoek-berge en om Houw Hoek word bedreig deur moontlike indringerplante.

Lachenalia montana
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
L. montana
Binomiale naam
Lachenalia montana
Schltr. ex W.F.Barker, (1978)

Bronne

wysig