Lachenalia multifolia
plantspesie
Lachenalia multifolia is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom vanaf Calvinia, suidwaarts deur die Tankwa-Karoo tot by Touwsrivier voor.
Lachenalia multifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. multifolia
|
Binomiale naam | |
Lachenalia multifolia W.F.Barker, (1978)
|