Lachenalia mutabilis
plantspesie
Lachenalia mutabilis is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom Kaapstad tot suid van Namibië voor.
Bontviooltjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. mutabilis
|
Binomiale naam | |
Lachenalia mutabilis G.Lodd. ex Schult. & Schult.f., (1832)
| |
Sinonieme | |
|