Lachnaea oliverorum
Plantspesie
Lachnaea oliverorum is 'n meerjarige, blomdraende bossie wat deel is van die Thymelaeaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Waboomsberg naby Montagu voor. Die spesie is deel van die fynbos. Daar is slegs twee subpopulasies bekend en dit word bedreig deur te veel potensiële brande.
Lachnaea oliverorum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Thymelaeaceae |
Genus: | Lachnaea |
Spesie: | L. oliverorum
|
Binomiale naam | |
Lachnaea oliverorum Beyers, (2001)
|