Lag met Wena: ’n Afrikaanse Filmkonsert
Lag met Wena: ’n Afrikaanse Filmkonsert is 'n Afrikaanse rolprent wat op 13 April 1977 deur Brigadiers Films uitgegee is. Verna Vels het die draaiboek vir die film geskryf. Die hoofrolspelers is Wena Naudé, Tobie Cronje en Regardt van den Bergh.
Lag met Wena ’n Afrikaanse Filmkonsert | |
---|---|
Regisseur | Morne Coetzer Jr. |
Draaiboek | Verna Vels (draaiboek) |
Met | Wena Naudé Tobie Cronje Regardt van den Bergh |
Kinematografie | Manie Botha Ernest Kleynhans Koos Roets Ian Ross Tim Spring Paul Thompson |
Redigeerder | Tim Spring |
Ateljee | Brigadiers Films |
Uitgereik | 13 April 1977 |
Speeltyd | 78 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n komedie. Dit het geen ouderdomsperk op nie.
Hoofrolspelers
wysig- Wena Naudé as haarself
- Tobie Cronje as doktor
- Regardt van den Bergh as Ben
- Sann de Lange as Sann
- Chris du Toit as Titus
- Nilo Naudé-van Zyl as helper (gekrediteer as Nilo Mostert)