Langspruit
Die Langspruit is 'n rivier wat vir sy hele lengte wes van die Krugerwildtuin in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier op die gholfbaan van die "Sabie River Sun Resort" sowat 2,5 km noord van Hazyview
Langspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Sabierivier |
Monding-hoogte | 472 m |
Koördinate: 25°1′56″S 31°7′13″O / 25.03222°S 31.12028°O |
Oorsprong
wysigMonding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Langspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.