Limonium capense
plantspesie
Die saldanha strandroos (Limonium capense) is 'n meerjarige, blomdraende bossieplant wat deel is van die Plumbaginaceae familie.[2][1] Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Saldanha en Dwarskersbos voor.[2] Die spesie is deel van die fynbos en sy populasie het met 20% afgeneem die afgelope tien jaar. Dit het tans 'n voorkomsgebied van kleiner as 1000 km² en daar is tans nege subpopulasies bekend. Die spesie word bedreig deur ontwikkeling.[2]
Saldanha strandroos[1] | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Plumbaginaceae |
Genus: | Limonium |
Spesie: | L. capense
|
Binomiale naam | |
Limonium capense (L.Bolus) L.Bolus, (1934)
| |
Sinonieme | |
|