Lobamba is die regeringsetel, asook koninklike en wetgewende hoofstad van Eswatini. Dit lê 16 km suidoostelik van die administriewe hoofstad Mbabane en het 'n bevolking van 11 000 in 2006 gehad.

Lobamba
Eswatini se parlement in Lobamba
Eswatini se parlement in Lobamba
Lobamba is in Eswatini
Lobamba
Lobamba
Koördinate: 26°26′48″S 31°12′24″O / 26.44667°S 31.20667°O / -26.44667; 31.20667Koördinate: 26°26′48″S 31°12′24″O / 26.44667°S 31.20667°O / -26.44667; 31.20667
LandVlag van Eswatini Eswatini
StreekHhohho
Hoogte
694 m (2 277 ft)
Bevolking
 • Totaal11 000
TydsoneUTC+2 (SAST)

Eksterne skakelsWysig