Regeringsetel
Die regeringsetel is die administratiewe stad van 'n land waar die regering (en meestal ook die parlement) gestel is. Die regeringsetel is meestal ook die land se hoofstad, maar dit is nie altyd die geval nie. In Nederland, byvoorbeeld is Amsterdam die hoofstad, maar Den Haag is die regeringsetel. In Suid-Afrika, daarteenoor, is Pretoria beide die hoofstad asook die regeringsetel.
Lande waar die regeringsetel nie die land se hoofstad is nie:
- Die regeringsetel van Benin is Cotonou en die hoofstad is Porto Novo.
- Die regeringsetel van Bolivië is La Paz en die hoofstad is Sucre.
- Die regeringsetel van eSwatini is Lobamba en die hoofstad is Mbabane.
- Die regeringsetel van Ivoorkus is Abidjan en die hoofstad is Yamoussoukro.
- Die regeringsetel van Maleisië is Putrajaya en die hoofstad is Kuala Lumpur.
- Die regeringsetel van Nederland is Den Haag en die hoofstad is Amsterdam.
- Die regeringsetel van Sri Lanka is Sri Jayawardenepura en die hoofstad is Colombo.
- Die regeringsetel van Tanzanië is Dar-es-Salaam en die hoofstad is Dodoma.
Die Switserland het de jure geen hoofstad en die regeringsetel is de facto Bern.
Geskiedenis
wysigTydens die Duitse Divisie was Bonn die regeringsetel van Duitsland en Berlyn (Wes) die hoofstad.