Lobostemon gracilis
plant spesie
Lobostemon gracilis is 'n plant wat tot die genus Lobostemon hoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Worcester tot by Robertson en Jonaskop. Daar is sewe subpopulasies van die plant en die habitat word bedreig deur die aanplant van wingerde.
Lobostemon gracilis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | (ongeplaas)
|
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. gracilis
|
Binomiale naam | |
Lobostemon gracilis Levyns, (1934)
|