Lobostemon
plant genus
Lobostemon (agtdaegeneesbosse) is 'n genus wat hoort tot die familie boraginaceae. Die genus is struike of klein bossies wat gewoonlik harerig is. Die blomme is silindries of tregtervormig en gewoonlik blou tot pienk maar selde wit of rooi. Die genus groei in winterreënval en bestaan uit 28 spesies, wat almal deel van die fynbos vorm. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.
Lobostemon | |
---|---|
Lobostemon marlothi | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Boraginales |
Familie: | Boraginaceae |
Genus: | Lobostemon Lehm. |
Spesies | |
Sinonieme[1] | |
|
'n Konkoksie van die plante was gebruik as 'n anti-septiese middel.
Spesies
wysig- Lobostemon argenteus (P.J.Bergius) H.Buek
- Lobostemon belliformis M.H.Buys
- Lobostemon capitatus (L.) H.Buek
- Lobostemon cinereus DC. & A.DC.
- Lobostemon collinus Schltr. ex C.H.Wright
- Lobostemon curvifolius H.Buek
- Lobostemon daltonii M.H.Buys
- Lobostemon decorus Levyns
- Lobostemon echioides Lehm.
- Lobostemon fruticosus (L.) H.Buek
- Lobostemon glaber (Vahl) H.Buek
- Lobostemon glaucophyllus (Jacq.) H.Buek
- Lobostemon gracilis Levyns
- Lobostemon hottentoticus Levyns
- Lobostemon laevigatus (L.) H.Buek
- Lobostemon lucidus (Lehm.) H.Buek
- Lobostemon marlothii Levyns
- Lobostemon montanus H.Buek
- Lobostemon muirii Levyns
- Lobostemon oederiaefolius A.DC.
- Lobostemon paniculatus (Thunb.) H.Buek
- Lobostemon paniculiformis A.DC.
- Lobostemon regulariflorus (Ker Gawl.) M.H.Buys
- Lobostemon sanguineus Schltr.
- Lobostemon stachydeus A.DC.
- Lobostemon strigosus (Lehm.) H.Buek
- Lobostemon trichotomus (Thunb.) DC.
- Lobostemon trigonus (Thunb.) H.Buek
Bron
wysig- Field Guide to Fynbos, John Manning, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4
Verwysings
wysig- ↑ "Lobostemon". Global Biodiversity Information Facility (in Engels). Besoek op 25 Julie 2021.