Lood(IV)oksied

chemiese verbinding

Lood(IV)oksied is n verbinding van lood in sy +4 oksidasietoestand met suurstof. Dit het die formule PbO2.

Eienskappe

Algemeen

Naam Lood(IV)oksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule PbO2
Molêre massa 239 [g/mol][1]
CAS-nommer 1309-60-0[1]  
Voorkoms bruinswart poeier
Fasegedrag  
Fase β-PbO2 
Selkonstantes a=495,78(2)pm; c=338,78(2)pm[2]  
Ruimtegroep P42/mnm 
Nommer 136  
Strukturbericht C4 
Fase α-PbO2 
Selkonstantes 499pm; 594,7pm; 546,6pm  
Ruimtegroep Pbcn 
Nommer 60
Smeltpunt (ontbind) 290 °C[1]
Kookpunt
Digtheid
Oplosbaarheid Onoplosbaar; <11,3 μg/L @ 25 °C[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Dit is 'n amfoteriese stof wat dikwels as die katode van loodsuurbatterye gebruik word.

Kristalstruktuur

wysig

Die verbinding het twee modifikasies wat in die natuur as minerale voorkom:

Chemiese eienskappe

wysig

Lood(IV)oksied is 'n sterk oksideermiddel. Met swaelsuur stel dit suurstof vry:[6]

 

Met soutsuur word chloor gevorm:[6]

 

Droë lood(IV)oksied oksideer droë swaeldioksied tot sulfaat en stel daarby hitte vry waardeur die massa gaan gloei. [6]

 

Dit kan uit lood(II,IV)oksied gevorm word in 'n reaksie met salpetersuur:[6]

 

Die stof kan uit oplossings van Pb2+, soos van die chloried, verkry word deur hipochloriet OCl- as oksideermiddel by te voeg:[7]

 

By verhitting stel dit suurstof vry en vorm lood(II)oksied:[7]

 

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Lead dioxide". PubChem NIH.
  2. "Plattnerite". mindat 3237.
  3. "Scrutinyite". mindat.
  4. "α–PbO2 Structure : A2B_oP12_60_d_c". Aflow.
  5. "Rutile (TiO2, C4) Structure: A2B_tP6_136_f_a". Aflow.
  6. 6,0 6,1 6,2 6,3 Gerrit Doijer van Cleeff (1907). Leerboek der scheikunde.
  7. 7,0 7,1 A.F. Holleman (1942). Leerboek der anorganische chemie. Wolters.