Louis Strydom
Louis Strydom (* 21 Oktober 1980, Welkom) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Griffons, Valke, Blou Bulle, Goue Leeus en Vrystaat uitgedraf het. Hy het in 2008-2009 vir die Franse klub Aviron bayonnais gespeel.
| |||||
Volle naam | Louis Isias Strydom | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 21 Oktober 1980 | ||||
Geboorteplek | Welkom, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,76 m | ||||
Massa | 77 kg | ||||
Skool | Tegniese Hoërskool Welkom | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008-2009 | Bayonne | 4 | (6) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2001-’03, 2013 2004 2005-2006 2007-2008 2009 2011-2012 |
Griffons Blou Bulle Valke Leeus Cheetahs OP Kings |
? ? 27 28 39 0 |
(?) (?) (206) (142) (350) (0) | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007-2008 2009 |
Lions Cheetahs |
12 1 |
62) (2 | ||