Lourens Adriaanse
Lourens Adriaanse (gebore op 5 Februarie 1988 in Kaapstad) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op vaskopstut vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel.
| |||||
Volle naam | Lourens Cornelius Adriaanse | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 5 Februarie 1988 | ||||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 181 cm | ||||
Massa | 115 kg | ||||
Skool | Paarl Gimnasium | ||||
Universiteit | Universiteit van Stellenbosch | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vaskopstut | ||||
Springbokno. | 853 | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2004–2009 | Westelike Provinsie | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009–2010 | Maties | 16 | (0) | ||
korrek soos op 30 Junie 2014. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011–2013 2014– |
Griekwas Natalse Haaie |
37 0 |
(15) (0) | ||
korrek soos op 30 Junie 2014. | |||||
Verteenwoordigend | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011–2013 2014- |
Cheetahs Sharks |
30 13 |
(0) (0) | ||
korrek soos op 30 Junie 2014. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2013- | Suid-Afrika | 1 | (0) | ||
korrek soos op 30 Junie 2014. |
Loopbaan
wysigAdriaanse is in Kaapstad gebore en het vir die Westelike Provinsie se jeugspanne gespeel. Hy verteenwoordig Maties in die Varsitybeker in 2009 en 2010, voordat hy na die Griekwas vertrek vir die 2011-seisoen. Sy plaaslike opgang bereik 'n hoogtepunt met sy insluiting in die Cheetahs Superrugbyspan en hy maak sy debuut in 'n wedstryd teen die Reds in Brisbane.[1]
Aan die begin van die 2014-seisoen sluit hy by die Sharks aan.[2] Hy word ingesluit in hul span vir die 2014 Superrugbyseisoen[3] en maak sy debuut vir die Sharks in 'n 31-16 oorwinning oor die Bulls in Durban.[4][5]
Internasionale loopbaan
wysigAdriaanse word opgeroep vir die Springbokspan vir die 2013 mid-jaar toetse teen Italië, Skotland en Samoa, maar hy het nie in enige van die wedstryde gespeel nie. Hy maak uiteindelik sy Springbokdebuut in 'n toets teen Frankryk op 23 November 2013 in Parys.
Verwysings
wysig- ↑ "Lourens Adriaanse SA Rugbyspelersprofiel". SA Rugby (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2015. Besoek op 22 Julie 2013.
- ↑ "Stut-skok vir GW, Cheetahs". Media24. Beeld. 15 Augustus 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2013. Besoek op 16 Augustus 2013.
- ↑ Sharks (11 Februarie 2014). "Sharks 2014 squad". Persberig. http://www.sharksrugby.co.za/news#article2310854. Besoek op 11 Februarie 2014.
- ↑ "Wedstryd: Sharks v Bulls". SANZAR. 15 Februarie 2014. Besoek op 15 Februarie 2014.
- ↑ "Wedstrydontleding: Sharks v Bulls". Suid-Afrikaanse Rugbyunie. 15 Februarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2014. Besoek op 30 Junie 2014.
Eksterne skakels
wysig- SA rugby profiel Geargiveer 22 Junie 2015 op Wayback Machine
- itsrugby.co.uk profiel
- Adriaanse by www.genslin.us/bokke
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |