Louw Venter
Louw Venter (gebore 16 Augustus 1975) is 'n Suid-Afrikaanse akteur, skrywer en komediant. Hy is veral bekend vir sy rolle in TV-reekse op kykNET en vir die Afrikaanse rolprente waarin hy speel.
Louw Venter | |
Geboorte | 16 Augustus 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigAs akteur:
- Hollywood in my Huis, 2015 as Tos van Tonder
- Jimmy in pienk, 2013 as Jimmy Bester
- Die Laaste Tango, 2013 as Herkules de Wet
- Liefste Kayla, 2013 (TV-reeks vir kykNET)
- Rugby Motors, 2012 as Loki (TV-reeks vir kykNET)
- Semi-soet, 2012 as Hertjie Greyling
- Casting Me..., 2011 as taxi-bestuurder
- Free Willy: Escape from Pirate's Cove, 2010 (video) as Diff
- My Backyard, 2010 (kort film) as dokter
- Hond se Dinges, 2009 as Bertus
- Greener Grass, 2009 as Steve (kort film)
- Big Fellas, 2007 as Bullseye (Cobus)
- Bunny Chow, 2006 as Corne/Comedy Stage Host
- Crazy Monkey Presents Straight Outta Benoni, 2005 as polisieman
- Berserke, 2004 as Norseman
- Country of My Skull, 2004 as Alec
- Adrenaline, 2003 as Bill
- The Piano Player, 2002 as Marco
As skrywer:
- Rugby Motors, 2012