Lys van Andromeda se satelliet-sterrestelsels
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Andromeda-sterrestelsel (M31) het, nes die Melkweg, satelliet-sterrestelsels. Daar is tussen 14 en 19 satellietstelsels: Die helderste en grootste een is Messier 32, wat met ’n kleinerige teleskoop gesien kan word. Die tweede helderste en naaste een is Messier 110. Die ander stelsels is dowwer en die meeste is vanaf die 1970's ontdek.
Op 11 Januarie 2006 is aangekondig Andromeda se dowwe satellietstelsels lê op, of byna op, ’n enkele vlak wat deur Andromeda se middel loop. Hierdie onverwagte verspreiding word nog nie verstaan nie. Die vlak van die satelliete wys na ’n nabygeleë groep sterrestelsels, die M81-groep, en hou moontlik verband met die grootskaalse verspreiding van donker materie.
Tabel van bekende satelliete
wysigAndromeda se satelliete word hier gelys volgens die datum van hul ontdekking (die wentelafstand is nie bekend nie).
Naam | Tipe | Afstand vanaf die Son (in miljoen ligjare) |
Regte klimming** | Deklinasie** | Absolute magnitude[1] | Skynbare magnitude | Massa-tot-lig-verhouding | Jaar ontdek |
Notas |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Messier 32 | dE2 | 2,48 | 00h 42m 41.877s | +40° 51′ 54.71″ | +9,2 | 1749 | |||
Messier 110 | dE6 | 2,69 | 00h 40m 22.054s | +41° 41′ 08.04″ | +9,4 | 1773 | |||
NGC 185 | dE5 | 2,01 | 00h 38m 57.523s | +48° 20′ 14.86″ | +11 | 1787 | |||
NGC 147 | dE5 | 2,2 | 00h 33m 12.131s | +48° 30′ 32.82″ | +12 | 1829 | |||
Andromeda I | dSph | 2,43 | 00h 45m 39.264s | +38° 02′ 35.17″ | -11,8 | +13,2 | 31 ± 6 [1] | 1970 | |
Andromeda II | dSph | 2,13 | 01h 16m 28.136s | +33° 25′ 50.36″ | -12,6 | +13 | 13 ± 3 [1] | 1970 | |
Andromeda III | dSph | 2,44 | 00h 35m 31.777s | +36° 30′ 04.19″ | -10,2 | +10,3 | 19 ± 12 [1] | 1970 | |
Andromeda IV * | dIm? | 22-24 | 00h 42m 32.798s | +40° 34′ 16.27″ | +16.6 | 1972 | Voorheen is geglo dis ’n dwerg van Andromeda, maar dit is in 2014 verkeerd bewys. | ||
Andromeda V | dSph | 2,52 | 01h 10m 16.952s | +47° 37′ 40.12″ | -9,6 | +15,4 | 78 ± 50 [2] | 1998 | |
Pegasus Sferoïdale Dwergstelsel (Andromeda VI) |
dSph | 2,55 | 23h 51m 46.516s | +24° 34′ 55.69″ | -11,5 | +14,5 | 12 ± 5 [2] | 1998 | |
Cassiopeia-dwerg (Andromeda VII) |
dSph | 2,49 | 23h 26m 33.321s | +50° 40′ 49.98″ | -13,3 | +12,9 | 7,1 ± 2,8 [1] | 1998 | |
Andromeda VIII | dSph | 2,7 | 00h 42m 06s | +40° 37′ 00″ | +9,1 | 2003 | |||
Andromeda IX | dSph | 2,5 | 00h 52m 52.493s | +43° 11′ 55.66″ | -8,3 | +16,2 | 2004 | ||
Andromeda X | dSph | 2,9 | 01h 06m 34.740s | +44° 48′ 23.31″ | -8,1 | +16,2 | 63 ± 40 [1] | 2005 | |
Andromeda XI[3] | dSph | 00h 46m 20s | +33° 48′ 05″ | -7,3 | 2006 | ||||
Andromeda XII[3] | dSph | 00h 47m 27s | +33° 22′ 29″ | -6,4 | 2006 | ||||
Andromeda XIII[3] | dSph | 00h 51m 49.555s | +33° 00′ 31.40″ | -6,9 | 2006 | ||||
Andromeda XIV[4] | dSph | 00h 41m 35.219s | +29° 41′ 45.87″ | -8,3 | 102 ± 71 [1] | 2007 | |||
Andromeda XV[4] | dSph | 01h 14m 18.7s | +38° 07′ 02.9″ | -9,4 | 2007 | ||||
Andromeda XVI[4] | dSph | 00h 59m 29.843s | +32° 22′ 27.96″ | -9,2 | 2007 | ||||
Andromeda XVII[4] | dSph | 00h 37m 07s | +44° 19′ 20″ | -8,5 | 2008 | ||||
Andromeda XVIII[4] | dSph/Sm | 00h 02m 15.184s | +45° 05′ 19.78″ | 2008 | |||||
Andromeda XIX[4] | dSph | 00h 19m 32.1s | +35° 02′ 37.1″ | -9,3 | 2008 | ||||
Andromeda XX[4] | dSph | 00h 07m 30.530s | +35° 07′ 45.94″ | -6,3 | 2008 | ||||
Andromeda XXI[4] | dSph | 23h 54m 47.7s | +42° 28′ 15″ | -9,9 | 2009 | ||||
Andromeda XXII[4] | dSph | 00h 27m 40s | +28° 05′ 25″ | -7 | 2009 | ||||
Andromeda XXIII[4] | dIrr | 01h 29m 21.944s | +38° 43′ 05.97″ | 2011 | |||||
Andromeda XXIV[4] | 01h 18m 30s | +46° 21′ 58″ | 2011 | ||||||
Andromeda XXV[4] | 00h 30m 08.9s | +46° 51′ 07″ | 2011 | ||||||
Andromeda XXVI[4] | 00h 23m 45.6s | +47° 54′ 58″ | 2011 | ||||||
Andromeda XXVII[4] | 00h 37m 27.1s | +45° 23′ 13″ | 2011 | ||||||
Andromeda XXVIII[5] | dSph | 22h 32m 41.449s | +31° 12′ 59.10″ | 2011 | |||||
Andromeda XXIX[5] | dIrr | 23h 58m 55.440s | +30° 45′ 22.09″ | 2011 | |||||
Getystroom Noordwes (Getystroom E en F)[6] |
00h 20m 00s | +46° 00′ 00″ | 2009 | ||||||
Getystroom Suidwes[6] | 00h 30m 00s | +37° 30′ 00″ | 2009 | ||||||
Driehoek-sterrestelsel* (M33) |
SA(s)cd | 2,59 | 01h 33m 50.883s | +30° 39′ 36.54″ | +6,27 | 1654? | Presiese afstand van en verhouding met Andromeda onseker |
* Dit is onseker of dit ’n metgeselstelsel van Andromeda is.
** Kursiewe RK/Dek-waardes is rowwe ramings.
Wisselwerking met Andromeda
wysigNuwe beelde van Nasa se Spitzer-ruimteteleskoop het lig gewerp op Andromeda se gewelddadige verlede. Dit wys een van Andromeda se satellietstelsels, Messier 32, het ’n paar miljoen jaar gelede deur een van Andromeda se spiraalarms gebars. Infrarooi-beelde van Andromeda se twee spiraalarms wys hulle en die prominente stervormingsring is aparte strukture. Die beelde wys ook ’n gat waar die ringe oënskynlik in boë verdeel. Sterrekundiges glo M32 het by hierdie gat deur Andromeda se galaktiese skyf gebars.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 The SPLASH Survey: Internal Kinematics, Chemical Abundances, and Masses of the Andromeda I, II, III, VII, X, and XIV Dwarf Spheroidal Galaxies, Kalirai, J. S. et al., 2010
- ↑ 2,0 2,1 The scatter about the 'Universal' dwarf spheroidal mass profile: a kinematic study of the M31 satellites And V and And VI, Collins, M.L.M. et al., 2011.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 Discovery and analysis of three faint dwarf galaxies and a globular cluster in the outer halo of the Andromeda galaxy, N. F. Martin et.al, 2006.
- ↑ 4,00 4,01 4,02 4,03 4,04 4,05 4,06 4,07 4,08 4,09 4,10 4,11 4,12 4,13 Discovery of the Local Group Galaxies
- ↑ 5,0 5,1 Moore, Nicole Casal (7 Nov 2011), "Newly found dwarf galaxies could help reveal the nature of dark matter", News Service (University of Michigan), http://www.ns.umich.edu/new/releases/20040-newly-found-dwarf-galaxies-could-help-reveal-the-nature-of-dark-matter, besoek op 10 Desember 2011 (reprinted in R&D Magazine)
- ↑ 6,0 6,1 New tidal streams found in Andromeda reveal history of galactic mergers