Lys van eilande van Suid-Afrika

Wikimedia lysartikel

Die volgende eilande is deel van Suid-Afrika:[1]

Robbeneiland soos vanaf die Tafelberg gesien.
Pelsrobbe op Duikereiland.
'n Kolonie witmalgasse op Voëleiland te Lambertsbaai.
Eiland Ligging Oppervlakte (ha)
Dasseneiland Naby Yzerfontein 222
Dyer-eiland Naby Gansbaai 20
Geysereiland Naby Gansbaai 3
Jutteneiland In Saldanhabaai 43
Malgaseiland In Saldanhabaai 18
Marcuseiland In Saldanhabaai 17
Marion-eiland 2 300 km suidoos van Kaapstad 29 000
Meeueiland In Saldanhabaai 7
Prins Eduard-eiland Suid-Atlantiese Oseaan 4 400
Robbeneiland In Tafelbaai 574
Schaapeneiland In Saldanhabaai 29
St. Croixeiland In Algoabaai 16
Voëleiland, Lambertsbaai In Lambertsbaai 19
Voëleiland, Algoabaai 62 km oos van Port Elizabeth in Algoabaai 11
Vondelingeiland Seekant van Langebaanstrandmeer 9
Duikereiland Suid van Houtbaai 0.4

Verwysings

wysig
  1. Die Suid-Afrikaanse Gids: feite en wenke; 2009; ISBN 978-1-86919-324-9