Lys van kardinale aangestel deur Pous Benedictus XV

Wikimedia lysartikel

Pous Benedictus XV die 258ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1914 tot 1922 het 32 nuwe kardinale aangestel in 5 konsistories.

Benedictus XV

Die konsistorie van 6 Desember 1915

wysig
  • Giulio Tonti, titulêr aartsbiskop van Ancira.
  • Alfonso Maria Mistrangelo, Sch.P., aartsbiskop van Florence, Italië.
  • Giovanni Cagliero, S.D.B., titulêr aartsbiskop van Sebaste in Armenië.
  • Andreas Frühwirth, O.P., titulêr aartsbiskop van Eraclea di Europa.
  • Raffaele Scapinelli di Leguigno, titulêr aartsbiskop van Laodicea.
  • Giorgio Gusmini, aartsbiskop van Bologna, Italië.

Die konsistorie van 4 Desember 1916

wysig
  • Pietro La Fontaine, patriarg van Venesië, Italië.
  • Vittorio Amedeo Ranuzzi de' Bianchi, titulêr aartsbiskop van Tiro.
  • Donato Raffaele Sbarretti, titulêr aartsbiskop van Efese.
  • Auguste-René Dubourg, aartsbiskop van Rennes, Frankryk.
  • Louis-Ernest Dubois, aartsbiskop van Rouen, Frankryk.
  • Tommaso Pio Boggiani, O.P., titulêr aartsbiskop van Edessa.
  • Alessio Ascalesi, C.PP.S., aartsbiskop van Benevento, Italië.
  • Louis-Joseph Maurin, aartsbiskop van Lyon, Frankryk.
  • Adolf Bertram, biskop van Breslau, Duitsland.
  • Niccolò Marini, sekretaris van die tribunaal van die Apostoliese Signatura.
  • Oreste Giorgi, sekretaris van die Raad.

Die konsistorie van 15 Desember 1919

wysig
  • Filippo Camassei, Latynse patriarg van Jerusalem.
  • Augusto Silj, titulêr aartsbiskop van Cesarea.
  • Juan Soldevilla y Romero, aartsbiskop van Zaragoza, Spanje
  • Teodoro Valfrè di Bonzo, titulêr aartsbiskop van Trebisonda.
  • Aleksander Kakowski, aartsbiskop van Warskou, Pole.
  • Edmund Dalbor, aartsbiskop van Gniezno en Poznań, Pole.

Die konsistorie van 7 Maart 1921

wysig
  • Francesco Ragonesi, titulêr aartsbiskop van Mira.
  • Michael von Faulhaber, aartsbiskop van München en Freising, Duitsland.
  • Denis Dougherty, aartsbiskop van Philadelphia, VSA.
  • Juan Bautista Benlloch y Vivó, aartsbiskop van Burgos, Spanje.
  • Francisco de Asís Vidal y Barraquer, aartsbiskop van Tarragona, Spanje.
  • Karl Joseph Schulte, aartsbiskop van Keulen, Duitsland.

Die konsistorie van 13 Junie 1921

wysig
  • Giovanni Tacci, titulêr aartsbiskop van Nicea.
  • Achille Ratti, titulêr aartsbiskop van Adana, later Pous Pius XI.
  • Camillo Laurenti, sekretaris van raad vir die uitbreiding van die geloof.

Verwysings

wysig