Lys van kardinale aangestel deur Pous Pius VII
Wikimedia lysartikel
Pous Pius VII die 251ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1800 tot 1823 het 99 nuwe kardinale aangestel in 19 konsistories.
Die konsistorie van 11 Augustus 1800
wysig- Diego Innico Caracciolo, apostoliese protonotarius.
- Ercole Consalvi, ouditeur van die Heilige Roomse Rota.
Die konsistorie van 20 Oktober 1800
wysig- Luis María de Borbón y Vallábriga, aartsbiskop van Seville, Spanje.
Die konsistorie van 23 Februarie 1801
wysig- Giuseppe Firrao, titulêr aartsbiskop van Petra.
- Ferdinando Maria Saluzzo, titulêr aartsbiskop van Cartagine.
- Luigi Ruffo Scilla, titulêr aartsbiskop van Apamea.
- Bartolomeo Pacca, senior, titulêr aartsbiskop van Damietta.
- Cesare Brancadoro, aartsbiskop-biskop van Orvieto.
- Giovanni Filippo Gallarati Scotti, titulêr aartsbiskop van Side.
- Filippo Casoni, titulêr aartsbiskop van Perge.
- Girolamo della Porta.
- Giulio Gabrielli, apostoliese protonotarius.
- Francesco Mantica, dekaan van die priesters van die Apostoliese Kamer.
- Valentino Mastrozzi, priester van die Apostoliese Kamer.
- Giuseppe Albani, ouditeur generaal van Kuria-sake in die Apostoliese Kamer.
- Marino Carafa di Belvedere, prefek van die Apostoliese Paleis.
- Antonio Felice Zondadari, aartsbiskop van Siena.
- Lorenzo Litta, tesourier van die Apostoliese Kamer.
- Michelangelo Luchi, O.S.B.Cas., ab van die klooster van Montecassino.
- Carlo Crivelli, titulêr aartsbiskop van Patras.
- Giuseppe Spina, titulêr aartsbiskop van Corinto.
- Michele di Pietro, titulêr patriarg van Jerusalem.
- Carlo Francesco Caselli, O.S.M., titulêr aartsbiskop van Side.
- Alphonse-Hubert de Latier de Bayane, dekaan van die Heilige Roomse Rota.
- Francesco Maria Locatelli, biskop van Spoleto.
- Giovanni Castiglione, preseptor generaal van die Orde van die Hospitaal S. Spirito in Rome.
- Charles Erskine, ouditeur van die pous.
Die konsistorie van 9 Augustus 1802
wysig- Domenico Pignatelli di Belmonte, Theat., aartsbiskop van Palermo.
Die konsistorie van 17 Januarie 1803
wysig- Jean-de-Dieu-Raymond de Boisgelin de Cucé, aartsbiskop van Tours, Frankryk.
- Anton Theodor Colloredo-Waldsee-Mels, aartsbiskop van Olomouc, Moravië.
- Pietro Antonio Zorzi, C.R.S., aartsbiskop van Udine.
- Diego Gregorio Cadello, aartsbiskop van Cagliari, Sardinië.
- Jean-Baptist de Belloy-Morangle, aartsbiskop van Parys, Frankryk.
- Etienne-Hubert de Cambacérès, aartsbiskop van Rouen, Frankryk.
- Joseph Fesch, aartsbiskop van Lyon, Frankryk.
- Miguel Carlos José de Noronha, kanunnik proto-diaken van die katedraal van Lissabon.
- Luigi Gazzoli, ouditeur van die Apostoliese Kamer.
- Antonio Despuig y Dameto, titulêr patriarg van Antiochië.
- Pierfrancesco Galleffi, kanunnik van die Vatikaanse basiliek.
- Carlo Oppizzoni, aartsbiskop van Bologna.
Die konsistorie van 24 Augustus 1807
wysig- Francesco Guidobono Cavalchini, goewerneur van Rome.
- Annibale Sermattei della Genga, titulêr aartsbiskop van Tiro, later Pous Leo XII.
- Pietro Gravina, titulêr aartsbiskop van Nicea.
- Domenico Spinucci, aartsbiskop van Benevento.
- Lorenzo Caleppi, titulêr aartsbiskop van Nisibis.
- Antonio Gabriele Severoli, aartsbiskop-biskop van Viterbo en Toscanella.
- Giuseppe Morozzo della Rocca, titulêr aartsbiskop van Tebe.
- Tommaso Arezzo, titulêr aartsbiskop van Seleucia.
- Francesco Saverio Castiglioni, biskop van Montalto, later Pous Pius VIII.
- Carlo Andrea Pelagallo, biskop van Osimo en Cingoli.
- Benedetto Naro, prefek van die Apostoliese Paleis.
- Francisco Antonio Javier de Gardoqui Arriquíbar, ouditeur van die Heilige Roomse Rota.
- Dionisio Bardaxí y Azara, ouditeur van die Heilige Roomse Rota.
- Antonio Lamberto Rusconi, ouditeur van die Heilige Roomse Rota.
- Emmanuele de Gregorio, sekretaris van die Tridentine Raad.
- Giovanni Battista Zauli, sekretaris van die Raad vir Kerklike Immuniteit.
- Nicola Riganti, sekretaris van die Konsistoriale Raad.
- Alessandro Malvasia, assessor van die Inkwisisie.
- Francesco Fontana, C.R.S.P., owerste generaal van sy orde.
- Giovanni Caccia-Piatti, ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer.
- Alessandro Lante, tesourier generaal van die Apostoliese Kamer. + Julie 14, 1818.
- Pietro Vidoni, iunior, huislike priester.
- Camillo de Simone, biskop van Sutri en Nepi.
- Giovanni Battista Quarantotti, sekretaris van Propaganda Fide.
- Giorgio Doria Pamphilj, prefek van die pontifikale huishouding.
- Luigi Ercolani, tesourier generaal van die Apostoliese Kamer.
- Stanislao Sanseverino, priester van die Apostoliese Kamer.
- Pedro Benito Antonio Quevedo y Quintano, biskop van Ourense, Spanje.
- Francesco Cesarei Leoni, dekaan van die Heilige Roomse Rota.
- Antonio Lante, dekaan van die priesters van die Apostoliese Kamer.
- Lorenzo Prospero Bottini, sekretaris van die Heilige Consulta.
- Fabrizio Sceberras Testaferrata, titulêr aartsbiskop van Berito.
Die konsistorie van 23 September 1816
wysig- Francisco Antonio Cebrián y Valdá, patriarg van Wes Indië.
- Maria-Thaddäus von Trauttmansdorf Weinsberg, aartsbiskop van Olomouc, Moravië.
- Franziskus Xaver von Salm-Reifferscheidt, biskop van Gürk, Oostenryk.
- Paolo Giuseppe Solaro di Villanova, voormalige biskop van Aosta, Sardinië.
- Alexandre-Angélique de Talleyrand-Périgord, voormalige aartsbiskop van Reims, Frankryk.
- César-Guillaume de La Luzerne, biskop van Langres, Frankryk.
- Louis-François de Bausset-Roquefort, voormalige biskop van Alès, Frankryk.
- Agostino Rivarola, prefek van die Apostoliese Paleis.
- Johann Casimir von Häffelin, titulêr biskop van Chersoneso.
- Rudolf Johannes Joseph Rainier von Habsburg-Lotharingen, aartshertog van Oostenryk, verkose aartsbiskop van Olomouc, Moravië.
Die konsistorie van 27 September 1819
wysig- Carlos da Cunha e Menezes, patriarg van Lissabon, Portugal.
- Cesare Guerrieri Gonzaga, tesourier generaal van die Apostoliese Kamer.
Die konsistorie van 2 Desember 1822
wysig- Anne-Antoine-Jules de Clermont-Tonnerre, aartsbiskop van Toulouse, Frankryk.
- Francesco Bertazzoli, titulêr aartsbiskop van Edessa.
- Gianfrancesco Falzacappa, titulêr aartsbiskop van Atena.
- Antonio Pallotta, ouditeur generaal van die sake van die Apostoliese Kamer.
- Francesco Serlupi, dekaan van die ouditeurs van die Roomse Rota.
- Carlo Maria Pedicini, sekretaris van Propaganda Fide.
- Luigi Pandolfi, sekretaris van die Konsistorie.
- Fabrizio Turriozzi, assessor van die Inkwisisie
- Ercole Dandini, preseptor van die S. Spirito aartshospitaal.
- Carlo Odescalchi, ouditeur van die pous.
- Antonio Maria Frosini, prefek van die Apostoliese Paleis.
- Tommaso Riario Sforza, apostoliese protonotarius.
- Viviano Orfini, dekaan van die priesters van die Apostoliese Kamer.
- Giacinto Placido Zurla, O.S.B.Cam.
- Anne-Louis-Henri de La Fare, aartsbiskop van Sens, Frankryk.
Verwysings
wysig- Miranda, S. 2011. The Cardinals of the Holy Roman Church. http://www2.fiu.edu/~mirandas/cardinals.htm.