Lys van konings van die Wes-Gote
Wikimedia lysartikel
Hieronder volg 'n lys van konings van die Wes-Gote.
Vroeë konings
wysig- Rausimond, omstreeks ??-324, stamhoof
- Ariarik, omstreeks ??-330
- Geberik, omstreeks 330-350
- Fritigern, omstreeks 369-380
- Atanarik, 369-381
Balti-dinastie
wysig- Alarik I omstreeks 395-410, plunder Rome
- Athaulf 410-415, na Gallië
- Sigerik 415
- Wallia 415-418, na Spanje. Verslaan die Silingi en Alani
- Teodorik I 418-451
- Torismund 451-453
- Teodorik II 453-466, broer
- Eurik 466-485, broer
- Alarik II 485-507
- Gesalik 507-511
- Oos-Gotiese regentskap van Teodorik die Grote (511-526)
- Amalarik 526-531
Latere konings
wysig- Teudis 531-548
- Teudigisel 548-549
- Agila I 549-554
- Atanagild 554-567
- Liuva I 567-572, laat die bestuur van die koninkryk oor aan sy broer Leovigild
- Leovigild 567-586
- Rekkared I 586-601
- Liuva II 601-603
- Witterik 603-610
- Gundemar 610-612
- Sisebut 612-621
- Rekkared II 621
- Swintila 621-631
- Sisenand 631-636
- Chintila 636-640
- Tulga 640-642
- Chindaswinth 642-653
- Rekkeswinth 653-672
- Wamba 672-680
- Erwig 680-687
- Ergica 687-702
- Witisa 702-709
- Roderik 710-711
In 711 is die Wes-Gotiese Ryk verower deur die More.
- Agila II, 711-714 (sonder werklike gesag) Tarragona en Narbonne
- Ardon, 714-725 (sonder werklike gesag) Narbonne (tot 722) en Navarra
- Pelajo, koning van Asturië 718-737
Wikimedia Commons bevat media in verband met Kings of the Visigoths. |