Lys van konsentrasiekampe in Nazi-Duitsland
Wikimedia lysartikel
- Lees ook die artikel Konsentrasiekamp en die verwante artikel oor die Nazi-konsentrasiekampe
Hier volg 'n lys van die Nazi-konsentrasiekampe. Konsentrasiekampe is opgerig vanaf 1933 toe die Nazi-party aan bewind gekom het, maar soos wat elke land onder die juk van Duitsland geval het in die daaropvolgende jare, is kampe ook in dié lande opgerig.
Uitwissingskampe is pienk gekleurd, terwyl die belangrike konsentrasiekampe van ander tipes blou gekleurd is.
Naam van die kamp | Land (vandag) | Tipe kamp | Tydperk van bedrywing | Geskatte aantal gevangenes | Geskatte aantal sterftes | Subkampe | Webwerf | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Arbeitsdorf | Duitsland | Werkskamp | 8 April 1942 – 11 Oktober 1942 | Minimum 600 | Geen | |||
Auschwitz-Birkenau | Pole | Uitwissings- en werkskamp | April 1940 - Januarie 1945 | 4 000 000 | 1 100 000 – 1 500 000 | Lys van Auschwitz-subkampe | [1] | |
Bardufoss | Noorweë | Konsentrasiekamp | Maart 1944 - ? | 800 | 250 | ? | ||
Bełżec | Pole | Uitwissingskamp | Maart 1942 - Junie 1943 | 600 000 | [2] | |||
Bergen-Belsen | Duitsland | Bymekaarmaakplek | April 1943 - April 1945 | 70 000 | 2 | [3] | ||
Bozen | Italië | Transito | Julie 1944 – April 1945 | 11 116 | Lys van Bozen-subkampe | |||
Bredtvet-konsentrasiekamp | Noorweë | Konsentrasiekamp | ? | ? | ? | ? | ||
Fort Breendonk | België | Gevangenis- en werkskamp | 20 September 1940 – September 1944 | Minimum 3 532 | Minimum 391 | Geen | [4] | |
Breitenau-konsentrasiekamp | Duitsland | Vroeë wilde kamp, toe werkskamp | Junie 1933 - Maart 1934, 1940 - 1945 | 8 500 | 470 | [5] | ||
Buchenwald | Duitsland | Werkskamp | Julie 1937 - April 1945 | 250 000 | 56 000 | Lys van Buchenwaldsubkampe | [6] | |
Chelmno-konsentrasiekamp | Pole | Uitwissingskamp | Desember 1941 - April 1943;
April 1944 - Januarie 1945 |
340 000 | ||||
Dachau-konsentrasiekamp | Duitsland | Werkskamp | Maart 1933 - April 1945 | 200 000 | Minimum 30.000 | Lys van Dachau-subkampe | [7] | |
Falstad | Noorweë | Gevangeniskamp | Desember 1941 – Mei 1945 | Minimum 200 | Geen | [8] Geargiveer 4 Julie 2006 op Wayback Machine [9] | ||
Flossenbürg | Duitsland | Werkskamp | Mei 1938 - April 1945 | Minimum 100 000 | 30 000 | Lys van Flossenburg-subkampe | [10] | |
Grini | Noorweë | Gevangeniskamp | Desember 14 Junie 1941 – Mei 1945 | 19 788 | 8 | Fannrem, Bardufoss, Kvænangen | ||
Gross-Rosen | Pole | Werkskamp | Augustus 1940 - Februarie 1945 | 125 000 | 40 000 | Lys van Gross-Rosensubkampe | [11] | |
's-Hertogenbosch | Nederland | Gevangenes en transito-kamp | 1943- somer 1944 | Lys van 's-Hertogenboschsubkampe | [12] | |||
Hinzert | Duitsland | Bymekaarmaakpunt en subkamp | Julie 1940 - Maart 1945 | 14 000 | Minimum 302 | [13] | ||
Jasenovac | Kroasië | Uitwissingskamp | Augustus 1941 - April 1945 | 700 000 | [14] | |||
Kaufering/Landsberg | Duitsland | Werkskamp | Junie 1943 - April 1945 | 30 000 | Minimum 14 500 | [15] | ||
Kauen (Kaunas) |
Litaue | Ghetto en interneringskamp | Prawienischken | [16] Geargiveer 8 Desember 2004 op Wayback Machine | ||||
Klooga | Estland | Werkskamp | Somer 1943 - September 28, 1944 | 2 400 | ||||
Langenstein Zwieberge | Duitsland | Buchenwald-subkamp | April 1944 - April 1945 | 5 000 | 2 000 | |||
Le Vernet | Frankryk | Interneringskamp | 1939 - 1944 | |||||
Lwów (L'viv) |
Oekraïne | Ghetto; Transito, Werks-, en Uitwissingskamp | September 1941 - November 1943 | Meer as 40 000 | Geen | [17](Go to articles A-Z) | ||
Majdanek (KZ Lublin) |
Pole | Uitwissingskamp | Julie 1941 - Julie 1944 | 78 000 | [18] | |||
Malchow | Duitsland | - 8 Mei 1945 | ||||||
Maly Trostenets | Belarus | Uitwissingskamp | Julie 1941 - Junie 1944 | 200 000 – 500 000 | ||||
Mauthausen-Gusen | Oostenryk | Werkskamp | Augustus 1938 - Mei 1945 | 195 000 | Minimum 95 000 | Lys van Mauthausensubkampe | [19] | |
Mittelbau-Dora | Duitsland | Werkskamp | September 1943 - April 1945 | 60 000 | Minimum 20 000 | Lys van Mittelbau-subkampe | [20] | |
Natzweiler-Struthof | Frankryk | Werkskamp | Mei 1941 - September 1944 | 40 000 | 25 000 | Lys van Natzweiler-Struthofsubkampe | [21] | |
Neuengamme | Duitsland | Werkskamp | 13 Desember,1938 - 4 Mei, 1945 | 106 000 | 55 000 | Lys van Neuengammesubkampe | [22] | |
Niederhagen | Duitsland | Gevangenis- en werkskamp | September 1941 - vroeg;1943 | 3 900 | 1 285 | Geen | [23] Geargiveer 16 Desember 2004 op Wayback Machine | |
Oranienburg | Duitsland | Bymekaarmaakplek | Maart 1933 - Julie 1934 | 3 000 | Minimum 16 | [24] | ||
Osthofen | Duitsland | Bymekaarmaakplek | Maart 1933 - Julie 1934 | |||||
Płaszów | Pole | Werkskamp | Desember 1942 - Januarie 1945 | Minimum 150 000 | Minimum 9 000 | Lys van Plaszowsubkampe | [25][dooie skakel] | |
Ravensbrück | Duitsland | Werkskamp | Mei 1939 - April 1945 | 150 000 | Minimum 90 000 | Lys van Ravensbrücksubkampe | [26] | |
Riga-Kaiserwald (Mežaparks) |
Letland | Arbeidskamp | 1942 – 6 Augustus 1944 | 20 000? | 16 | [27] | ||
Risiera di San Sabba (Trieste) |
Italië | Polisie-aanhoudingskamp | September 1943 – 29 April, 1945 | 5 000 | [28] Geargiveer 12 Julie 2007 op Wayback Machine | |||
Sachsenhausen | Duitsland | Werkskamp | Julie 1936 - April 1945 | Minimum 200 000 | 100 000 | Lys van Sachsenhausensubkampe | [29] | |
Sobibór | Pole | Uitwissingskamp | Mei 1942 - Oktober 1943 | 250 000 | ||||
Stutthof | Pole | Werkskamp | September 1939 - Mei 1945 | 110 000 | 65 000 | Lys van Stutthofsubkampe | [30] | |
Lager Sylt (Alderney) |
Kanaal-eilande | Arbeidskamp | Maart 1943 – Junie, 1944 | 1000? | 460 | Geen | [31] | |
Theresienstadt | Tsjeggiese Republiek | Transito-kamp en ghetto | November 1941 - Mei 1945 | 140 000 | 35 000 | [32] | ||
Treblinka | Pole | Uitwissingskamp | Julie 1942 - November 1943 | Minimum 800 000 | ||||
Vaivara | Estland | ? | 15 September, 1943 – 29 Februarie 1944 | ? | ? | 22 | [33] | |
Warskoukonsentrasiekamp | Pole | Werks- en uitwissingskamp | 1942 - 1944 | Tot 400 000 | Tot 200 000 | |||
Westerbork | Nederland | Bymekaarmaakplek | Oktober 1939 - April 1945 | 102 000 | [34] |
Bron
wysig- Vanaf die Engelse Wikipedia, en die artikel Lys van konsentrasiekampe in Nazi-Duitsland